Lesersfoto's 5 Maart 2021

Tanja Bause
Tot oorlopens toe: “Dit is die Koës-pan,” sê Hannika Conradie.

Nog op pad: “Dit reën tussen Rehoboth en Windhoek,” sê Eunice Carew.

Prettig: “Kind in die water.” Die foto is per WhatsApp gestuur.

Lekker: “My kleinkinders was by die lelies,” sê Sofia Julius.

Grasgroen: “Die mooi van die Swart Nossob op 'n plaas 12 km buite Gobabis,” sê Natasja Jooste.

Uiteindelik: Recain Anamas het die foto by Palmwag geneem.

Sonsondergang: “Prentjiemooi,” sê Tasneem Abrahams.

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer