Lesersfoto's 5 Julie 2021

Tanja Bause
Arendsblik: “’n Kaktus van ’n ander oogpunt af,” sê Björn Basler.

Groen: Edwin Pagel het die foto in die suide van die land geneem.

Kleurvol: “Ek het die foto van Rehoboth se informele nedersetting geneem,” sê Eveleen Campbell.

Heel: Charlotte van Zyl het die foto geneem.

Gesiggie: “Ek het die foto op ’n plaas geneem,” sê William Lloyd

Rustig: “Dit was die mooiste sonsondergang op Langstrand,” sê Adrian Willemse.

Goud: “Pragtige sonsopkoms in die Suide,” sê Alan Krohne.

Kommentaar

Republikein 2025-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer