Lesersfoto's 4 Oktober 2021

Tanja Bause
Swan Lake: “Dit lyk asof die sekretarisvoëls ’n balletopvoering doen,” sê Kylé Herbst.

Lekker: “Ek geniet ’n lekker modderbad in Etosha,” sê Edwin Pagel

Mooi: Kianu Etzold het die jellievis afgeneem.

Ek wil deel wees: “Photobomb deur ‘n seemeeu by die strandmeer op Walvisbaai,” sê Alismi Bosman.

Majestueus: “Koning van die M’bari-watergat,” sê Edwin Pagel.

Wagter: “Dit is my beurt om wag te staan in Etosha,” sê Uwe Neustadt.

Eensaam: Edwin Pagel het die sebra in Etosha afgeneem.

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer