Lesersfoto's 4 November 2020
Vakansie: “Groete vanaf Saldanhabaai in die Weskus,” sê Mogamat Salie Saban.
Mooi: “Die aasblom lyk soos ’n ster,” sê Elize
Reus: “Ek het van ons ou grotes hier in Avis in Windhoek afgeneem,” sê Fanie Smit.
Droog: Kianu Etzold het die dooie boom in Etosha afgeneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie