Lesersfoto's 4 Februarie 2021
Wonderlik: “My ma, Ann Gille, het saamgekom om na die lelies te kyk,” sê Arthur Gille.
Model: “Ons babaworshondjie, Mac, geniet ook die lelies,” sê Karin Grunschloss.
Beeldskoon: “Dit is hoe ons plaas Hakon in die Gobabis-distrik lyk ná wonderlike reën die afgelope maand,” sê Sonel.
Kunswerk: “Geen woorde kan dié mooiste mooi van die Okamitarivier beskryf nie,” sê Jane Steyn.
Bruin branders: Jennifer Theron het die foto van die Kuisebrivier geneem.
Nat woestyn: “Die Kuiseb loop,“ sê Christel Raith.
Lekker: “Ek het die foto naby die Internasionale Lughawe Hosea Kutako geneem,” sê Sakkie Engelbrecht.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie