Lesersfoto's 31 Mei 2021

Tanja Bause
Kleurvol: Ivan Groenewaldt het die foto op die oewer van die Zambezirivier naby Livingston geneem.

Toeka se tyd: “Ek het die ou stoomlokomotief op Otjiwarongo afgeneem,” sê Björn Basler.

Liggies: “Ek het die nuwe houerterminaal van Namport-hawe op Walvisbaai in die nag afgeneem,” sê Elzevir Gelderbloem.

Geseënd: “Ná meer as 300 mm reën raak die veld nou mooi groen,” sê Nico Esterhuyzen van die plaas Gurus-Suid in die Groot Karasberge in die Keetmanshoop-omgewing.

Rustig: “My gunstelingtyd van die dag,” sê Colette Nell van Langstrand.

Hou links: “Ek het die foto op pad na die Noorde geneem,” sê Gawie Koekemoer.

Ou mure: Edwin Pagel het die foto ingestuur.

Kommentaar

Republikein 2025-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer