Lesersfoto's 29 September 2021

Tanja Bause
Self gevang: “Peaches speel te lekker met die wol,” sê Elize.

Uitspattig: “Die lekkerste speelplek ooit.” Die foto is per WhatsApp ingestuur.

Slim: “Queeny, die hond, het toe dit nog koud was saam met Nikki en Moritz voor die kaggel ontspan,” sê Marion.

Oulik: “Wie se hart kan dit hou as jy vroegoggend jou venster oopmaak en in dié gesiggie vaskyk?” vra Ingrid Engelbrecht.

Uitgeput: “Elaai is lekker moeg ná ’n lang dag se speel,” sê Davedine Mouton.

Ons land: “Motorfiets, hond en sonsopkoms, dit is ons Namibië,” sê Björn Basler.

Beste maatjies: “Zea en haar hanslam.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer