Lesersfoto's 29 April 2021
            
                                                            Moeg: “Ek is rustig op pad na my lêplek,” sê Anita Neustädt.
Kleurvol: Johané Boshoff het die foto langs die D707 in die suide van die land geneem.
Vol lewe: Edwin Pagel het die foto by die M’Bari-watergat in Etosha geneem.
Ek loer vir jou: Paulo Coelho het die foto in Etosha geneem.
Ek wil grond toe: “Sit my terug in die sand,” sê Björn Basler.
Twee?: Rudie Putter het die dikpens afgeneem.
Kuiergas: “Mooi rooi snawel,” sê Gawie Koekemoer.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie