Lesersfoto's 28 April 2021
            
                                                            Van naby: Charlene het die foto van druppels op ’n plant geneem. 
Silhoeët: “Ek het die foto naby Rundu op die Kavangorivier geneem,” sê Melky van Melky's Art Photography.
Ontsagwekkend: “Nog een van Swakopmund se ongelooflike sonsondergange,” sê Jessica Harmse.
Atmosferies: Hester van der Westhuizen het die foto op Swakopmund geneem.
Sanderig: “’n Sandstorm op die plaas Blouputs,” sê Linda Izaaks.
Arendsblik: “Die rivierbed en pad van bo,” sê Björn Basler.
Asemrowend: “Ek het hierdie pragtige goue bal wat die water so laat blink onlangs op Swakopmund afgeneem,” sê Lyro Platt.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie