Lesersfoto's 27 September 2021

Tanja Bause
Ek loer vir jou: Kylé Herbst het die aasvoël afgeneem.

Vermaak: “Akrobate in die lug,” sê Marion.

Koningin: Ilze Phillipson het die foto by die Zannier Hotel Omaanda geneem.

Lekker grassies: Kianu Etzold het die foto by die Rossmund-gholfklub geneem.

Te veel: “Raai die getal reg en wen ’n prys,” sê Edwin Pagel.

Dors: Guruchab Farming het die foto van ma en kind geneem.

Familie: Edwin Pagel het die foto in Etosha geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer