Lesersfoto's 27 Januarie 2022

Tanja Bause
Groepe toegelaat: “Ons kan weer vergader dink die Flaminke in Walvisbaai,” sê Uwe Neustadt.

Lewe en dood: Aasvoëls in Etosha afgeneem deur Edwin Pagel.

Nuuskierig: Koos Liebenberg het die muis in Walvisbaai afgeneem.

Ons trek: Kianu Etzold het die foto by die vleilande in Walvisbaai afgeneem.

Hallo: “Ek loer vir julle,” sê Lo-Ane Meyer.

Dis snaaks: Kylé Herbst het die hiëna afgeneem.

Hou jou dop: Edwin Pagel het die leeu in Etosha afgeneem.

Honger: “Ek het die by in die vygie blom afgeneem,” sê Koos Liebenberg.

Kommentaar

Republikein 2025-06-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer