Lesersfoto's 27 April 2021
            
                                                            Mooiste Namibië: Channé Theron het die foto net buite Okahandja geneem.
Lekker: Marlize Nel het die foto van die Guruchabrivier vroeër die jaar geneem.
Mooi: “Die kaktus blom in vroulief se tuintjie,” sê Piedab van der Westhuizen.
Fyn: Elize het die foto in haar tuin geneem.
Vervoer: Gawie Koekemoer het die foto by die Kavangorivier geneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie