Lesersfoto's 26 Oktober 2020

Francoise Steynberg
Maats: “Dit is ek en my tweede familie se hond, Rocky,” sê Bianca Pilchowski.

Lekker: “Kiewiet die mak bosduif bak in die sonnetjie,” sê Elvi Hattingh.

Welkom: “Fielies kry ’n nuwe tuiste,” sê Prof van Karibib.

Afkoel: “Wanneer Sasha warm kry kom lê sy op die bank,” sê Nadia van Wyk.

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer