Lesersfoto's 24 Junie 2020

Tanja Bause
Loer vir jou: Olaf en Claudia Bücking was in die Kgalagadi-oorgrenspark waar hulle die jakkals afgeneem het.

Landing: “Vliegtuie het ook by die Skepper geleer hoe om te land,” sê Piedab van die Westhuizen.

Kinders: Karin Grunschloss het die foto van die kindergarten in die Mahango-wildtuin geneem.

Kleurvol: Agnes de Waldt het die foto in Etosha geneem.

Nuuskierig: ”Ek het die wilde perde van die Namib afgeneem,” sê AK van Donkerhoek.

Van naby: “Hier is 'n kleurvolle sprinkaan,” sê Elize.

Kommentaar

Republikein 2025-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer