Lesersfoto's 24 Augustus 2020
            
                                                            Groen: “Ek staan vanjaar lekker in die groen gras en diere beskerm,” sê Uwe Neustadt. 
Hallo: “Ek het die sonsopkoms op die plaas Guruchab in die Aroab-distrik afgeneem,” sê Marlize Nel.
Mooi: “Ek het die foto van die blomtrappe voor die plaashuis van die plaas Dickdorn tussen Gibeon en Mariental afgeneem,” sê Björn Basler.
Van ’n ander hoek: Emile Christians het die foto op Swakopmund geneem.
Oud: Björn Basler het die verlate voertuig in die Gibeon-omgewing afgeneem.
Verlate vensters: Emile Christians het die foto geneem.
Outydse skat: “’n Voëlhok van toeka se jare op die plaas Naute in die Aroab-distrik geneem,” sê Marlize Nel.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie