Lesersfoto's 22 April 2021

Tanja Bause
Mooi gras: Edwin Pragel het die foto naby Sesriem geneem.

Reënerig: “Ek het die foto op ons plaas so 30 km wes van Rehoboth geneem,” sê Desireè Freygang.

Grasgroen: “Rehoboth en die omgewing is net te pragtig,” sê Noleen.

Etosha: “Sonsondergang oor die pan vol water,” sê Liezel Jansen.

Baie kos: “Die veld lyk goed in Bethanie se omgewing,” sê Jan Farmer.

Dankbaar: “Die mooi van die Swart Nossob op ’n plaas 12 km buite Gobabis,” sê Natasja Jooste.

Nog: “Ek het die sonsondergang suid van Karibib afgeneem,” sê Maritha Blaauw.

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer