Lesersfoto's 21 September 2021

Tanja Bause
Spieëlbeeld: Edwin Pagel het die sonsondergang afgeneem.

Kleurvol: Johané Boshoff van BOKEH Photography het die foto langs die D707 in die Suide geneem.

Mooi: Koos Liebenberg het die foto in sy tuin geneem.

Skemer deur: “Ek het die sonsondergang van die Visrivier in Gibeon afgeneem,” sê Jadine Basson.

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer