Lesersfoto's 21 Augustus 2020
            
                                                            Mooi kleur: Elize het die foto in haar tuin geneem. 
Loer deur die wolke: Uwe Neustadt het die sonsondergang naby Omaruru afgeneem.
Belowend: “Ons het vandag lekker reën op Karasburg gehad.” Die foto is per WhatsApp ontvang.
Fyn: “Blomme in die sonlig,” sê Elize.
Sopnat: Björn Basler het die foto ná die reën op die plaas Helmeringhausen geneem.
Blommeprag: Koos Liebenberg het die foto van die hoodia in blom geneem.
Sossusvlei: “Bly asseblief in die voetspore,” sê Gawie Koekemoer.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie