Lesersfoto's 21 April 2021

Tanja Bause
Lekker: Piedab van der Westhuizen het die foto in Windhoek geneem.

Weerkaatsing: Koos Liebenberg het die foto op Walvisbaai geneem.

Pragtig: “Ná die reën blom alles in my tuin,” sê Elize.

Mooi: Hendrik Murphy het die foto op die plaas Kogab geneem.

Kleurvol: Michel McNab het die foto in Khomasdal geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer