Lesersfoto's 20 September 2021

Tanja Bause
Silhoeët: Alismi Bosman het die foto by die strandmeer op Walvisbaai geneem.

Goud: Stephen Croucamp het die foto in Erindi geneem.

Bibber: “’n Kouefront nader Helmeringhausen,” sê Björn Basler.

Stokoud: “’n Foto van ’n Welwitchia-plant naby die Messum-krater,” sê Edwin Pagel.

Bedrywig: “Klein insekte se voetspore in die sand,“ sê Björn Basler.

Spieëlbeeld: Edwin Pagel het die sonsondergang afgeneem.

Sonsondergang: “Die beste tyd van die dag by Aloegrove Safari Lodge,” sê Suzette Louw.

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer