Lesersfoto's 2 September 2021

Tanja Bause
Waarnatoe?: Mogamat Salie Saban het die foto geneem.

Amper daar: “Ek het die besige vissermanne op Lüderitz afgeneem,” sê Björn Basler.

Atmosferies: “Die môrestond het goud in sy mond,” sê Björn Basler.

Kleurvol: Jane Steyn het die foto geneem.

Geraam: “Die muur is soos ’n vensterraam,” sê Edwin Pagel.

Silhoeët: Die sonsondergang by Walvisbaai se strandmeer, deur Alismi Bosman afgeneem.

Verdwyn: “Treinspore lei na die geheimsinnige Sperrgebiet,” sê Björn Basler.

Nóg water: “’n Brug oor die Visrivier,” sê Björn Basler.

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer