Lesersfoto's 2 Maart 2021

Tanja Bause
Speel: Johané Boshoff het die dolfyne by Diazpunt op Lüderitz afgeneem.

Kontrolepunt: “Dit is ’n padblokkade,” sê Björn Basler.

Pasop: “Ek het die rooikat by Eldorado op pad na die Noorde afgeneem,” sê Déja Julie.

Hulp nodig: Jurgen Leicher het die foto van ’n geelslang in ’n dam op Bart Reed se plaas Lushof in die Leonardville-omgewing geneem.

Kamoefleer: Silien Alberts het dié foto in die Okahandja-omgewing geneem.

Reg van toegang: Stanford van Wyk het dié foto geneem.

Sossusvlei: “Die mak jakkals loop tussen die mense in Sossusvlei rond,” sê Johan Lucas.

Kommentaar

Republikein 2025-12-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer