Lesersfoto's 2 Julie 2020

Fyn: Elize het die foto in haar tuin geneem.

Asemrowend: “Ons bly in ’n ontsagwekkende mooi land,” sê Björn Basler.

Strale: “Die foto is op ’n klein plaasdorpie Onseepkans teen die Oranjerivier in Suid-Afrika geneem. Die dorp lê op die grens van Suid-Afrika,” sê Denzill Josop.

Gestreep: “Ek het die mooi berge van die Namib afgeneem,” sê William Lloyd.

Baie sand: Emile Christians het die foto by Swakopmund geneem.

Ikonies: “Die ikoniese dooie bome van die Dooievlei in die suide van Namibië,” sê Dewaldt van Rensburg.

Koeëlrond: Die maan vanaf Brakwater, afgeneem deur Freddie Kruger.

Kommentaar

Republikein 2025-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer