Lesersfoto's 19 Augustus 2021
            
                                                            Kleurvol: “Namibië se mooistes,” sê Helena Brenkman.
Rustig: “Ek het die foto tussen Sesriem en Sossusvlei geneem,” sê Edwin Pagel.
Atmosferies: Johané Boshoff van BOKEH Photography het die foto in die Suide geneem.
Ander oogpunt: “Die bekende rotsboog by die Spitzkoppe van agter afgeneem,” sê Björn Basler.
Feëtjiesirkels: “Hierdie foto is geneem een oggend vroeg vanuit 'n lugballon,” sê Edwin Pagel.
Tot siens: “My vrou op pad werk toe terwyl die son opkom,” sê Björn Basler.
Belowend: Jan Farmer het die foto op Rosh Pinah geneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie