Lesersfoto's 17 Junie 2021

Yandi Du Plessis
Lekker: “Dit was ons mini vakansie Sossusvlei toe,” sê Shamani Armani.

Uitgevat: “Ouma se pop lief jou,” sê Tersia Bredenkamp.

Fotograaf: Mogamat Salie Saban was by Pelikaan punt.

Familie: “Liam du Plooy en sy nefie LeRoux in Swakopmund,” sê Yvette Du Plooy.

Ontspanne: “Die werker geniet sy pyp,” sê Björn Basler.

Lekker op die plaas: “Ouma Main se Lekker Bekkie geniet die plaaslewe,” sê Charmain Smit.

Oulik: “Dit is klein GP Du Plooy van Tsumeb,” sê ouma Linda du Plooy.

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer