Lesersfoto's 16 Oktober 2020

Francoise Steynberg
Spookagtig: “Die Sperrgebiet by Lüderitz is toe onder die mis,” sê Bjorn Basler.

Mooi: Cees Strijbis het die foto geneem.

Hemels: “Ek het die sonsondergang in Windhoek afgeneem,” sê Eddy James.

Reënboog: Lydia het die foto van die Epupa-valle geneem.

Goud: “Ek het die pragtige sonsondergang by die strandmeer in Walvisbaai afgeneem,” sê Lurdich Vries.

Kleurvol: “By die Dooievlei naby Sossusvlei is alles in een,” sê William Lloyd.

Kommentaar

Republikein 2025-11-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer