Lesersfoto's 16 Desember 2020
            
                                                            Tot môreoggend: Johann Veldsman Photography het die sonsverduistering afgeneem. 
Die son sak: “Ek het die besondere sonsondergang op Hentiesbaai afgeneem,” sê Willem Boshoff.
Lekker slaap: “Gister se sonsverduistering net voordat die son wegsak,“ sê Fanie Gous.
Groete: “Eienaardige sonsondergang vanaf Langstrand. Lyk soos die maan wat ondergaan,” sê Jan van Wyk.
Besonders: “Ek het die laaste sonsverduistering vir 2020 afgeneem en dit nogal met ’n “windsurfer” ook in die foto,” sê Retseh Kruger.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie