Lesersfoto's 16 April 2021
            
                                                            Mooi: John Benade het die foto op ‘n plaas naby Rehoboth geneem. 
Baie water: Adel Coetzee het die foto op Okahandja geneem.
Kleurvol: Elize het die foto in haar tuin geneem.
Geseënd: “Hiermee is ’n foto van ons plaas Hakon in die Gobabis-distrik in alle glorie ná wonderlike reën die laaste maand,” sê Sonel.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie