Lesersfoto's 15 Januarie 2020
Oulik: Charisma O’Callaghan het die foto van die rooi fluweel-myt (in die volksmond ook bekend as die reënspinnekop) geneem.
Heerlik: “Koetzebeb se Panne is vol en die jong span geniet die modder water.”
Gelukkig: “Daar is niks mooier as die glimlagte op ons kinders se gesigte en die seëninge van bo. Die Van Rooi-familie van Upington geniet die reën in Namibië,” sê Ivorishia Beukes.
Dankbaar: “Dis nou die tipe beeldskoon wat net een land vir jou kan gee. My Namibië,” sê André van der Walt.
Seëning: Die reën in Etosha, soos gesien deur Melanie Knouwds.
Groete: “Vader Kersfees het so pas hieroor gevlieg met sy rendiere en sy slee,” sê Björn Basler.
Skouspel: Dalene Gous het die reënboog op die plaas Brack afgeneem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie