Lesersfoto's 14 Oktober 2020

Francoise Steynberg
Jongeling: Koos Liebenberg het die foto in Etosha geneem.

Gaste: “ My uitsig vanaf my voordeur op plot Muellerhof buite Keetmanshoop,” sê Marlize Nel.

Silhoeët: Pieter Steenkamp het die sonsondergang in die Zambezistreek gekiek.

Inwoner: Toy Dorfling het die foto van die strandwolf in die spookdorp Elizabeth Bay geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer