Lesersfoto's 14 April 2021

Tanja Bause
Gesels: “Ek en my pa sit op die stoep en geniet die voëltjies se geselskap in die namiddag in Windhoek,” sê Robyn McDonald - Freedom Photography

Wegkruipertjie: Paulo Coelho het die foto in Etosha geneem.

Kleurvol: “Ek het die foto op die D707 tussen Sesriem en Aus geneem,” sê Johané Boshoff – BOKEH Photography

Speeltyd: “Kyk hoe lekker bad ons saam met mamma by die Okaukuejo-watergat,” sê Uwe en Anita Neustadt.

Smul: “Ek het die wilde perde van die Namib afgeneem,” sê Björn Basler.

Familie: Gawie Koekemoer het die foto in Etosha geneem.

Hallo: “Ek was onlangs in Etosha en het die foto geneem,” sê Liezel Jansen.

Kommentaar

Republikein 2025-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer