Lesersfoto's 13 Oktober 2020

Francoise Steynberg
Alleen: Kianu Etzold was in Etosha en het die foto geneem.

Ma en baba: Koos Liebenberg het die olifantkoei en -kalf in Etosha afgeneem.

Honger: “Voertyd op die plaas Guruchab,” sê Marlize Nel.

Kleurvol: Pieter Steenkamp het die troupant in Etosha afgeneem.

In ’n ry: “Net te oulik om te aanskou,” sê Valencia Dentlinger.

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer