Lesersfoto's 12 Maart 2021

Tanja Bause
Familie: “Ouma Annie Thompson en haar kleinkind,” sê Baverly Thompson.

Dubbele troos: “My kleinkind Yazmin het twee fopspene nodig gehad vir die groot hartseer,” sê Andree-Jeanne Tötemeyer.

Model: “Abigail hou daarvan om vir foto’s te pose,” sê Martina Stuurman.

Lief julle: “My dogter en haar kleintjie,” sê Tersia Bredenkamp.

Maatjies: “Zavi en Miem-shea, is niggie en nefie,” sê Ingrid.

Geluk: “McKayla, haar beste maatjie Deodine en niggies Richardine en Jamilie geniet McKayla se verjaardag. Mckayla sê dankie julle dat julle die dag spesiaal gemaak het,” sê Maryke Wemmert.

Lekker: “Padlangs met ’n Harley,” sê Björn Basler.

Kommentaar

Republikein 2025-09-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer