Lesersfoto's 11 Junie 2021

Tanja Bause
Sononder in Windhoek: “Die USS Enterprize moes oomblikke gelede deur die wolke gebars het,” sê Basch.

Belowend: “Reënwolke op Outjo,” sê Alismi Bosman.

Kleurvol: “God se inkleurpotlode,” sê Anet Potgieter van Tsumeb.

Van onder: “Die mooi van ’n kameeldoringboom,” sê Björn Basler.

Van bo: “Die foto is bo van Spreetshoogte-pas af geneem,” sê Edwin Pagel.

Kommentaar

Republikein 2026-05-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer