Lesersfoto’s 11 Februarie 2022

Yandi Du Plessis
Horison aan die brand: Liretha Jordaan het dié foto vanaf Noordduin op Hentiesbaai geneem.

Belowend: “Lekker weer op Stampriet,” sê Clemens Rooi.

Lekker: Dié foto is op Hendry Jagger se plaas lAoxas buite Bahnhoff geneem en per WhatsApp ontvang.

Kleurvol: Marion het die foto by die Avisdam geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-06-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer