Lesersfoto's 10 Junie 2021

Tanja Bause
Geduldig: “Die spinnekop wag op sy kos,” sê William Lloyd.

Spieëlbeeld: Willem Gous het die foto in Etosha geneem.

Ek loer vir jou: Edwin Pagel het die foto by Okonjima geneem.

Ja?: “Vir wie loer jy?” vra Björn Basler.

Portret: Croucamp het die foto in Erindi geneem.

Nuuskierig: “Ek loer om te sien wie daar aankom,” sê Uwe Neustadt.

Deursigtig na die reën: “Daar is alle soorte insekte op Solitaire ná die goeie reëns,” sê Bernd Mautschke.

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer