Lesersfoto's 10 Februarie 2022

Yandi Du Plessis
Speel: Edwin Pagel het die olifant wat borrels blaas afgeneem.

Muis en kroos: Koos Liebenberg het die muisgesin in Walvisbaai afgeneem.

Vleilande: Koos Liebenberg het die foto in Walvisbaai geneem.

Eina: “Aandete wat weggekom het,” sê Edwin Pagel.

Klomp: “Lekker so in die son,” sê Edwin Pagel.

Kommentaar

Republikein 2025-08-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer