Lesersfoto's 10 Februarie 2021

Tanja Bause
Baie water: “Hier kom die Deurstamprivier en die Guruchabrivier bymekaar,” sê Izylma Nel.

Arendsblik: “Ek het die Himba-nedersetting uit die lug uit afgeneem,” sê Björn Basler.

Kleurvol: “Ek het die asemrowende sonsondergang op Outjo afgeneem,” sê Alismi Bosman.

Hier kom dit: “Die reën is op pad op die plaas Tierkolkies,” sê Valencia Dentlinger.

Geseënd: “Die foto is op ons plaas Hakon in die Gobabis-distrik geneem. In alle glorie ná wonderlike reën,” sê Sonel.

Kommentaar

Republikein 2025-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer