Lesersfoto's 1 September 2021

Tanja Bause
Veels geluk: “Lufrancia Vries se 21ste verjaardag,” sê Lurdich Vries.

Naguil: “Juxey en laataand wakker bly, is een,” sê Francina Tities.

Groot seun: Zano Markgraaf, deur Lurdich Vries afgeneem.

Klasmaat: “Uiteindelik kan ons ná die hoktyd weer terug skool toe gaan. Die foto is geneem van my klasmaat, Fadia,” sê Bianca Pilchowski van Munich.

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer