Lesersfoto's 1 Oktober 2020
Antiek: “Die voëltjiehok van toeka se dae is op die plaas Naute in die Aroab-distrik afgeneem,” sê Marlize Nel.
Raam: Anet Potgieter van Tsumeb het die foto geneem.
Atmosferies: Björn Basler het die volmaan en wolke afgeneem.
Kleurvol: “Ek het die sonsondergang op ’n warm oosweeraand op Swakopmund afgeneem,” sê Merrill Burger.
Baie: “Ek het hierdie foto in die broodboomwoud by die St. Lucia-krokodilsentrum in KwaZulu-Natal geneem,” sê Johannes Kroep.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie