Lesersfoto's 1 Julie 2021

Tanja Bause
Snoesig: “Kyk hoe rustig slaap ek met my eie kombers,” sê Shadia Hanekom.

Uitstappie: “Dexter op sy gelukkigste in die duine,” sê Adriaan van Rooyen van Oranjemund.

Model: “Hoe raak jy nou kwaad vir so gesiggie.” Die foto is per WhatsApp ontvang.

Uitgevat: “Lulu, die pug is gereed vir die koue,” sê Desireè Freygang van Rehoboth.

Maatjies: “My kleinseun Ruben het ’n groot liefde vir dié boklam,” sê Maritha Blaauw.

Bederf: “Jamie en haar kat Tommy. Tommy word baie verstout, hy het self sy eie taxi,” sê Elsebe Engelbrecht.

Tot siens: “Narah speel nou saam met die engele in die hemel,” sê Michelle Steenkamp.

Kommentaar

Republikein 2025-05-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer