Lesersfoto's 1 Februarie 2021

Francoise Steynberg
Raar: “Die mooiste blom langs die Kuisebrivier,” sê Shaheed Saban

Dankbaar: “Dit is hoe dit twee weke gelede gelyk het op Mariental. Alle dank en eer aan die Almagte,” sê Amalia Kahuika.

Belowend: Die mooi reënwolke het beloftes van reën tussen Mariental en Maltehöhe gebring. Foto Gavin Frey

Kleurvol: “Wanneer die hemel die woestyn ontmoet,” sê Christel Raith wat die foto by Dune Star Lodge geneem het.

Kommentaar

Republikein 2025-12-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer