Leër wag in Mosoel se buitewyke

''n Elite-eenheid van die Irakse leër het Dinsdag aan die oostelike buitewyke van Mosoel halt geroep in sy opmars na die stad en gewag op ander Amerikaans gesteunde magte om die terreurgroep Isis se laaste stedelike vesting in Irak binne te val.
Estelle de Bruyn
In ''n poging om die druk te verlig op die Islamitiese Staat-groep (IS) wat die stad beheer, het vegters van die terreurgroep wat aanvalle oor die land heen uitvoer in die woestynd
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer