Lentenagewening gaan uitsendings onderbreek
Die nasionale uitsaaier (NBC) sê televisiekykers en radioluisteraars moet kennis neem dat uitsendings in September weens die lentenagewening vir tye onderbreek sal wees.
Die lentenagewening is op 22 September wanneer die son oor die ewenaar suid begin beweeg na die Steenbokskeerkring.
Die beweging van die son sal in die dae in die aanloop na die 22ste van aanstaande maand met die satellietseine inmeng en onderbrekings in die uitsendings veroorsaak.
Sien die kassie vir 'n beraming van die tydsduur van onderbrekings.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie