Lente na winter
Lente na winter

Lente na winter

Dani Booysen
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:

Sommer vaal en grou kom groet.

Warmgeel son in my gemoed.

Gister vergete en vandag gekleur.

Wintergrou oor na lente skakeur.

Verkleur ’n bloeisel druk deur.

Die vlakte gee mee met ’n tweespoorskeur.

Vlinders en voëls sing ’n lied.

Vrolik warm sonskyn verniet.

Berge, dale en vlakte verweer.

’n Huppel en wandellied.

Blommegeur is verniet.

Reën op die rant deel ’n gelofte.

Hemelheer danke vir U belofte.

Winter is nie gou vergete.

Somer wink in my gewete.

Lente vrolik gekleur.

Dankbaar vir bloeisel o Heer.

Kommentaar

Republikein 2025-05-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer