Lente is in die lug
Lente is in die lug

Lente is in die lug

Tanja Bause
Vandag is wel Lentedag, maar volgens die Namibiese Meteorologiese Dienste gaan dele van die land nog vanoggend temperature onder 10 grade Celsius meet. Die dorpe is Keetmanshoop, Mariental, Maltahöhe, Lüderitz, Okahandja, Otjinene, Otjiwarongo, Rehoboth, Tsumeb en Walvisbaai, met Omaruru wat vanoggend die koudste dorp in die land is met 5 grade Celsius. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2026-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer