Lening van N$2 miljard vir pad-, spoorprojek
Die Afrika-ontwikkelingsbank (AfDB) het Dinsdag in Abidjan in die Ivoorkus Namibië se aansoek vir 'n lening van N$2 miljoen vir die opgradering van die land se vervoerinfrastruktuur, goedgekeur.
Die geld sal gebuik word om 'n dubbelbaan-snelweg tussen Windhoek en die Hosea Kutako Internasionale Lughawe te bou, asook om die spoorlyn tussen Walvisbaai en Kranzberg tussen Usakos en Karibib op te gradeer.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie