Lendelam lamppaal
"Ek wonder wanneer gaan die lamppaal in Vierdestraat in Walvisbaai se boonste gedeelte omval van die roes? Dit is geroes en geknak deur Walvisbaai se wind en mis." Die foto is per WhatsApp ingestuur.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie