Leier van Kenia se opposisie 'ingehuldig'
Die opposisie in Kenia het Dinsdag hul misnoë met die tweede termyn van pres. Uhuru Kenyatta te kenne gegee.
In 'n seremonie wat Kenia se regering gewaarsku het as hoofverraad beskou kon word, is die opposisieleier, Raila Odinga, Dinsdag as “die president van die volk ingehuldig”. Dit
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie