Leerlinge, onderwysers, gesondheidswerkers onder 188 nuwe gevalle
Vandag se 188 nuwe gevalle sluit 91 leerlinge, agt onderwysers en drie gesondheidswerkers in. Die meeste van die leerlinge is van skole in die Andara-, Rundu- en Omuthiya-distrikte.
Nog 55 mense het herstel wat 'n totaal van 35 090 en 'n herstelkoers van 94% bring. Die aktiewe gevalle staan tans op 1 983 waarvan 128 in die hospitaal en nege in ICU is. In Windhoek is 44 in die hospitaal en agt in ICU en in Erongo en Omusati is onderskedelik 25 en 11 in die hospitaal.
Die Covid-19-verwante sterftes bly op 42, tot op hede is 292 948 weefselmonsters getoets, 4 261 kontakte word gemonitor en 2 186 mense is in kwarantyn.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie